Millers Rolbalspan

18 November 2014 637
Die seëvierende Millers Besigheidsliga Rolbalspan saam met die span van Rawson’s Properties. Dit was ‘n baie gelykop stryd, met Millers wat net-net gewen het en deurgegaan het na die finaal van die Plaat kompetisie volgende week. Ons hou almal duimvas dat hulle na baie jare van deelname aan die kompetisie uiteindelik ‘n bietjie silwerware kan terugbring kantoor toe. Rol Millers Rol!
Share: