Verjaarsdag viering

27 June 2016 772

Millers Prokureurs en Kansa Suid-Kaap/Karoo vat vanjaar hande met die aanbieding van die jaarlikse Koppie vir Kansa-projek. 
Beide die organisasies word vanjaar 85 jaar oud.  Millers Ingelyf en die Kansa-span voor, van links: Salomé van Wyk (Millers),
Fanie Botes (Millers), Minette van Zyl (Kansa) en prof. Willie van der Westhuizen (Millers) Staande: Yolandi North (Kansa-vrywilliger),
Theresa Tannous (Millers), Babie Lewitton (Kansa) en Madeleine Goldie (Millers)

Hierdie jaar sal Koppie vir Kansa-fondsinsamelingsprojek op Saterdag 27 Augustus in die ouditorium van die Eden-gemeente, Knysnaweg in George aangebied word.  

Kansa en die hoofborg, Millers Prokureurs, vier albei vanjaar hul 85ste verjaarsdag.

Share: